JUDAS 1:21
JUDAS 1:21 Bybel vir almal (ABA)
God is lief vir julle, daarom moet julle mekaar goed oppas. Julle moet dit doen terwyl julle wag dat ons Here Jesus Christus vir julle die ewige lewe sal gee. Hy sal dit vir julle gee omdat Hy goed wil wees vir julle.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid van ons Here Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die ontferming van ons Here Jesus Christus, met die oog op die ewige lewe, verwag.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hou julle in die liefde van God en verwag die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe.
Deel
Lees JUDAS 1