KLAAGLIEDERE 3:24
KLAAGLIEDERE 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die HERE. Daarom vertrou ek op Hom.”
KLAAGLIEDERE 3:24 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê: Die Here is alles wat ek het, daarom sal ek aanhou hoop.
KLAAGLIEDERE 3:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
KLAAGLIEDERE 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.
KLAAGLIEDERE 3:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My erfdeel is die HERE, sê ek; daarom hoop ek op Hom.