KLAAGLIEDERE 3:26
KLAAGLIEDERE 3:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit is goed om geduldig te wag totdat die HERE ons red.
KLAAGLIEDERE 3:26 Bybel vir almal (ABA)
Dit is goed om stil te bly en te glo dat die Here jou sal red.
KLAAGLIEDERE 3:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE.