KLAAGLIEDERE 3:57
KLAAGLIEDERE 3:57 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe ek na U geroep het, het U nadergekom en gesê: “Moenie bang wees nie!”
KLAAGLIEDERE 3:57 Bybel vir almal (ABA)
Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.”
KLAAGLIEDERE 3:57 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U kom nader die dag as ek U aanroep, U sê: Wees nie bevrees nie!
KLAAGLIEDERE 3:57 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het na my toe gekom toe ek geroep het, U het gesê: “Moenie bang wees nie!”
KLAAGLIEDERE 3:57 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het na my toe gekom op die dag toe ek na U geroep het. U het gesê: “Moenie bang wees nie.”