KLAAGLIEDERE 5:21
KLAAGLIEDERE 5:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Lei ons terug na U toe, HERE, sodat ons by U kan uitkom. Maak ons lewe weer soos dit vroeër was.
KLAAGLIEDERE 5:21 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet ons laat terugkom na U toe, sodat ons kan verander en kan lewe soos U wil hê. U moet vir ons nuwe lewe gee, soos lank gelede.
KLAAGLIEDERE 5:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bekeer ons tot U, HERE, dan sal ons ons bekeer; vernuwe ons dae soos in die voortyd.
KLAAGLIEDERE 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bekeer U ons tot U, Here, dat ons bekeer kan wees, gee ons weer die bestaan van vroeër.
KLAAGLIEDERE 5:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bring ons terug na U toe, HERE, sodat ons kan terugkeer; maak ons dae nuut soos voorheen