LEVITIKUS 18:22
LEVITIKUS 18:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Met 'n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos 'n mens met 'n vrou het nie. Dit is 'n gruwel.
LEVITIKUS 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie 'n homoseksuele verhouding hê nie. Dit is 'n afstootlike sonde.
LEVITIKUS 18:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ By 'n man mag jy nie slaap soos jy by 'n vrou slaap nie. Dit is iets afstootliks.
LEVITIKUS 18:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag nie met die mensdom gemeenskap hê soos met die vrou nie: dit is 'n gruwel.