LEVITIKUS 20:8
LEVITIKUS 20:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En onderhou my insettinge en doen dit. Ek is die HERE wat julle heilig.
LEVITIKUS 20:8 Die Boodskap (DB)
Hou vas aan my reëls en leef volgens hulle, want Ek, die Here, het julle aan My alleen verbind.”
LEVITIKUS 20:8 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet aanhou om te doen wat Ek wil hê. Ek is die Here, Ek wy julle aan My.
LEVITIKUS 20:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gehoorsaam my voorskrifte en leef daarvolgens. Ek is die Here, Ek heilig julle aan My.
LEVITIKUS 20:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet my vaste voorskrifte nakom en dit uitvoer. Ek is die HERE wat julle heilig maak.