LEVITIKUS 23:30 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
LEVITIKUS 23:30 AFR83 (Afrikaans 1983)
en Ek sal elkeen wat op hierdie dag werk, om die lewe bring.
LEVITIKUS 23:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ook elkeen wat op daardie selfde dag enige werk doen, dié siel sal Ek uitroei onder sy volk uit.
LEVITIKUS 23:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek sal ook enige persoon wat op dié dag werk, om die lewe bring.
Deel
LEVITIKUS 23 NLVLEVITIKUS 23:30 DB (Die Boodskap)
Ek sal enigiemand wat op daardie dag aangaan met sy werk uit my volk verwyder.
Deel
LEVITIKUS 23 DBLEVITIKUS 23:30 ABA (Bybel vir almal)
En wanneer iemand op hierdie dag werk doen wat hy altyd doen, dan sal Ek self hom wegvat van sy volk en Ek sal hom laat sterf.
Deel
LEVITIKUS 23 ABALEVITIKUS 23:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
en enige persoon wat enige werk doen op dié bepaalde dag – Ek sal daardie persoon uitwis uit die geledere van sy volk.
LEVITIKUS 23:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elke siel wat op daardie selfde dag enige werk doen, dié siel sal Ek uitroei onder sy volk uit.