LUKAS 1:30
LUKAS 1:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:30 Bybel vir almal (ABA)
Die engel het vir haar gesê: “Maria, jy moenie bang wees nie, want God is goed vir jou.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die engel het vir haar gesê: “Moenie bang wees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.
Deel
Lees LUKAS 1