LUKAS 1:41
LUKAS 1:41 Bybel vir almal (ABA)
Toe Elisabet hoor dat Maria haar groet, het die baba wat binne-in haar was, geskop. Die Heilige Gees het in Elisabet gekom
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar skoot opgespring; en Elisabet is vervul met die Heilige Gees
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in Elisabet se moederskoot beweeg, en sy is met die Heilige Gees vervul
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Elisabet Maria se begroeting hoor, het die kindjie in haar moederskoot van vreugde gespring. Sy is met die Heilige Gees vervul
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit het gebeur dat, toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die baba in haar skoot opgespring; en Elisabeth was vervul met die Heilige Gees
Deel
Lees LUKAS 1