LUKAS 1:45
LUKAS 1:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En salig is sy wat geglo het, want die dinge wat deur die Here aan haar gesê is, sal vervul word.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:45 Bybel vir almal (ABA)
Jy sal gelukkig wees, want jy het geglo dat die Here sal doen wat Hy vir jou belowe het.”
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal gaan wat die Here vir haar gesê het!”
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En gelukkig is sy wat geglo het dat die Here se beloftes aan haar vervul sal word. ”
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En geseënd is sy wat geglo het, want daar sal uitvoering wees van die dinge wat van die Here aan haar gesê is.
Deel
Lees LUKAS 1