LUKAS 1:49-50
LUKAS 1:49-50 Bybel vir almal (ABA)
want God wat alles kan doen, het wonderlike dinge vir my gedoen. Sy Naam is heilig. Hy sal altyd goed wees vir die mense wat Hom eer.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:49-50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy wat magtig is, het groot dinge aan my gedoen, en heilig is sy Naam. En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat Hom vrees.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:49-50 Afrikaans 1983 (AFR83)
omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen het. Heilig is sy Naam! Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan dié wat Hom eer.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:49-50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want die Magtige het groot dinge vir my gedoen – ja, heilig is sy Naam. Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan hulle wat vir Hom ontsag het.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:49-50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy wat sterk is, het groot dinge aan my gedoen; en heilig is sy naam. En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag oor die wat Hom vrees.
Deel
Lees LUKAS 1