LUKAS 1:50
LUKAS 1:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag vir die wat Hom vrees.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:50 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan dié wat Hom eer.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy bewys ontferming van geslag tot geslag aan hulle wat vir Hom ontsag het.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy barmhartigheid is van geslag tot geslag oor die wat Hom vrees.
Deel
Lees LUKAS 1