LUKAS 1:68
LUKAS 1:68 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk in genade opgesoek en vir hulle verlossing bewerk.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:68 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het omgesien na sy volk en hulle bevryding bewerkstellig.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:68 Die Boodskap (DB)
“Loof die Here, die God van Israel! Hy het na sy volk toe gekom. Hy het hulle kom verlos. God het ’n magtige Redder na ons toe gestuur.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:68 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Prys die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk opgesoek en hulle gered.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:68 Bybel vir almal (ABA)
Ons prys die Here, die God van Israel, want Hy het na sy volk toe gekom en Hy het hulle vrygemaak.
Deel
Lees LUKAS 1