LUKAS 1:69
LUKAS 1:69 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Kragtige verlossing het Hy vir ons bewerk uit die nageslag van Dawid, sy dienskneg
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:69 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy het vir ons ’n magtige Redder gestuur uit die koninklike geslag van sy dienaar Dawid
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:69 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir ons 'n sterk Redder gestuur, 'n Man van die nageslag van koning Dawid, sy dienaar.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:69 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en 'n horing van heil vir ons opgerig het in die huis van Dawid, sy kneg
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:69 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Sterk Verlosser het Hy vir ons laat opstaan uit die huis van sy dienaar Dawid.
Deel
Lees LUKAS 1