LUKAS 1:73-74
LUKAS 1:73-74 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die eed wat Hy teenoor ons vader Abraham gesweer het , sodat ons, gered uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees sou dien
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Die Boodskap (DB)
Dit alles het Hy in sy spesiale ooreenkoms met ons voorvaders belowe. God het sy beloftes onthou; ook daardie plegtige belofte aan Abraham: God het onthou dat Hy ons van ons vyande sal red
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
die eed wat Hy teenoor Abraham ons voorvader gesweer het dat Hy sou sorg dat ons, gered van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir ons voorvader Abraham belowe dat Hy ons sal red van ons vyande. Hy het gesê ons sal nie bang wees nie, ons sal Hom aanbid
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:73-74 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
aan die eed wat Hy gesweer het vir Abraham, ons vader, om aan ons te gee dat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien
Deel
Lees LUKAS 1