LUKAS 10:20
LUKAS 10:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet bly wees, maar moenie net bly wees omdat die bose geeste na julle luister nie. Julle moet meer bly wees omdat God julle name opgeskryf het in die hemel.”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
En tog moet julle nie bly wees net omdat die geeste hulle aan julle onderwerp nie, maar wees veral bly omdat julle name in die hemel opgeskryf is.”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En tog moet julle nie bly wees net omdat die geeste hulle aan julle onderwerp nie. Wees eerder bly dat julle name reeds in die hemel opgeskryf is. ”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar julle nie daaroor verheug dat die geeste aan julle onderdanig is nie; maar wees liewer bly, want julle name is in die hemel opgeskryf.
Deel
Lees LUKAS 10