LUKAS 10:3
LUKAS 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gaan nou! Maar onthou: Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gaan nou, en onthou dat Ek julle soos lammers tussen wolwe instuur.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:3 Bybel vir almal (ABA)
Gaan nou, maar onthou, Ek stuur julle na die mense in die wêreld, en julle sal wees soos skape wat tussen gevaarlike wolwe is.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gaan nou! Kyk, Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in.
Deel
Lees LUKAS 10