LUKAS 11:10
LUKAS 11:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want elkeen wat vra, ontvang; en wie soek, vind; en vir wie klop, sal oopgemaak word.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want enigeen wat vra, ontvang. Enigeen wat soek, vind. En die deur word oopgemaak vir enigeen wat klop.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:10 Bybel vir almal (ABA)
Elke mens wat aanhou bid, sal ontvang. Elke mens wat aanhou soek, sal kry. Elke mens wat aanhou klop, vir hom sal God die deur oopmaak.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.
Deel
Lees LUKAS 11