LUKAS 11:4
LUKAS 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En vergewe ons ons sondes, net soos ons dié wat teen ons gesondig het, vergewe. En bring ons nie in die versoeking nie.’”
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:4 Bybel vir almal (ABA)
En vergewe ons alles wat ons verkeerd gedoen het, want ons vergewe ook ander mense wat teen ons verkeerd gedoen het. Help ons dat niks sal gebeur wat ons verkeerd sal laat doen nie.”
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie.”
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en vergeef ons ons sondes; want ook ons vergeef elkeen wat teenoor ons skuldig staan. En bring ons nie in versoeking nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 11