LUKAS 11:9
LUKAS 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sê vir julle: “Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:9 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sê Ek vir julle: Julle moet aanhou bid, dan sal God vir julle gee. Julle moet aanhou soek, dan sal God vir julle gee wat julle soek. Julle moet aanhou klop, dan sal God die deur vir julle oopmaak.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Deel
Lees LUKAS 11LUKAS 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Deel
Lees LUKAS 11