LUKAS 12:2
LUKAS 12:2 Bybel vir almal (ABA)
Mense kan probeer om dit weg te steek dat hulle vals is, maar God sal dit vir almal wys. Mense doen nou dinge in die geheim, maar God sal vir almal sê wat dit is.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is niks bedek wat nie onthul sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is niks bedek wat nie openbaar sal word nie, en niks verborge wat nie bekend sal word nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie; ook nie weggesteek nie, wat nie bekend sal word nie.
Deel
Lees LUKAS 12