LUKAS 12:23 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
LUKAS 12:23 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die lewe is tog belangriker as kos en die liggaam as klere.
Deel
LUKAS 12 AFR83LUKAS 12:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die lewe is meer as die voedsel en die liggaam as die klere.
Deel
LUKAS 12 AFR53LUKAS 12:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Want die lewe bestaan uit veel meer as kos en die liggaam is veel meer as klere.
Deel
LUKAS 12 NLVLUKAS 12:23 DB (Die Boodskap)
Die lewe gaan oor baie meer as dit. Kyk net ’n bietjie om julle, dan sien julle wat Ek bedoel.
Deel
LUKAS 12 DBLUKAS 12:23 ABA (Bybel vir almal)
Die lewe is belangriker as kos en die liggaam is belangriker as klere.
Deel
LUKAS 12 ABALUKAS 12:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die lewe is tog belangriker as kos en die liggaam as klere.
Deel
LUKAS 12 AFR20LUKAS 12:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die lewe is meer as vleis, en die liggaam is meer as klere.
Deel
LUKAS 12 CAB23