LUKAS 12:29
LUKAS 12:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Moet ook nie soek na dit wat julle moet eet of drink en daaroor besorg wees nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En moenie soek wat julle sal eet of wat julle sal drink nie, en moenie twyfel nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:29 Die Boodskap (DB)
“Ek sê weer: hou op om julle heeltyd te bekommer oor dinge soos kos en klere. En moenie so angstig wees oor alles nie. Dit is goed waaroor al die nasies van die wêreld wat nie in God glo nie hulle bekommer.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:29 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie aanhou dink oor wat julle sal eet of wat julle sal drink nie. Julle moenie aanhou bekommerd wees oor alles nie
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet ook nie soek wat julle sal eet of wat julle sal drink nie, en julle nie ongerus maak nie
Deel
Lees LUKAS 12