LUKAS 12:31
LUKAS 12:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soek eerder sy •koninkryk, en hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar soek liewer die koninkryk van God; en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:31 Die Boodskap (DB)
Al wat julle moet doen, is om heeltyd sy koninkryk eerste te stel. Leef dag en nag soos burgers van sy nuwe wêreld. En los die res vir Hom. Hy sal wel sorg dat julle alles kry wat julle elke dag nodig het.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:31 Bybel vir almal (ABA)
Nee, dit moet vir julle die belangrikste wees dat God die Koning is. Dan sal Hy al hierdie ander dinge vir julle gee.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
Deel
Lees LUKAS 12