LUKAS 13:5
LUKAS 13:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Beslis nie, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom. ”
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sê vir julle: Nee, maar as julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Die Boodskap (DB)
Ek sê weer ’n keer: God werk nie so nie. Hou op om allerhande uitsprake oor ander se lewe te maak. Kry liewer julle eie lewe in orde. Binnekort is julle ook dood. Dan is dit vir altyd te laat om julle saak met God reg te maak.”
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Nee, en Ek sê weer vir julle, as julle nie tot inkeer kom nie, sal julle almal ook net so omkom.”
Deel
Lees LUKAS 13LUKAS 13:5 Bybel vir almal (ABA)
Nee, Ek sê vir julle: Hulle het nie meer verkeerd gedoen nie. Maar as julle nie verander en lewe soos God wil hê nie, dan sal julle ook sterf.”
Deel
Lees LUKAS 13