LUKAS 14:28
LUKAS 14:28 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens moet voor die tyd weet hoeveel iets gaan kos. 'n Man wat 'n wagtoring wil bou, moet eers gaan sit en dink hoeveel dit sal kos, hy moet kyk of hy genoeg geld het om dit klaar te bou.
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wie van julle wat 'n toring wil bou, gaan nie eers sit en die koste bereken, of hy die middele het om dit uit te voer nie?
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie?
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want wie van julle wat 'n toring wil bou, gaan nie eers sit en bereken die koste, om te sien of hy genoeg geld het om dit te voltooi nie?
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want wie van julle wat van plan is om 'n toring te bou, gaan nie eerste sit en die koste bereken of hy genoeg het om dit te voltooi nie?
Deel
Lees LUKAS 14