LUKAS 15:18
LUKAS 15:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal opstaan en na my vader gaan en vir hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor U
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal opstaan en na my pa toe gaan en ek sal vir hom sê: Pa, ek het sonde gedoen teen God en teen jou.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal opstaan en na my vader gaan, en ek sal vir hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal dadelik na my pa toe teruggaan en vir hom sê: Pa, ek het teen God en teen Pa gesondig!
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal opstaan en na my pa gaan en vir hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en in u oë.
Deel
Lees LUKAS 15