LUKAS 15:24
LUKAS 15:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie seun van my was dood, en hy lewe weer; hy was verlore, en ek het hom teruggekry.’ Toe het hulle begin feesvier.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:24 Bybel vir almal (ABA)
Want hierdie seun van my was dood en hy lewe weer, hy was weg en ons het hom weer gekry.’ Hulle het toe begin om vrolik fees te vier.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword; en hy was verlore en is gevind. En hulle het begin vrolik word.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword, hy was verlore en is weer gevind.’ Toe het hulle begin feesvier.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword; hy was verlore, en word gevind. En hulle het vrolik begin word.
Deel
Lees LUKAS 15