LUKAS 17:19
LUKAS 17:19 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir die Samaritaanse man gesê: “Staan op en gaan huis toe. Jy het geglo, en daarom het God jou gered.”
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
En vir hom sê Hy: “Staan op en gaan huis toe. Jou geloof het jou gered.”
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Hy vir die man: “Staan op en gaan! Jou geloof het jou gered.”
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hom: Staan op, gaan heen; jou geloof het jou gesond gemaak.
Deel
Lees LUKAS 17