LUKAS 17:4
LUKAS 17:4 Bybel vir almal (ABA)
En as hy sewe maal op 'n dag sonde doen teen jou en sewe maal na jou toe kom en sê: ‘Ek is jammer,’ dan moet jy hom vergewe.”
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as hy sewe maal op 'n dag teen jou sondig en sewe maal op 'n dag na jou terugkom en sê: Ek het berou — moet jy hom vergewe.
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs as hy sewe maal op 'n dag verkeerd optree teen jou en sewe maal na jou toe terugkom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.”
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as hy sewe maal op een dag teen jou sondig, en sewe maal na jou terugkom en sê, ‘Ek het berou’, moet jy hom vergewe.”
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as hy sewe maal op 'n dag teen jou oortree en sewe maal op 'n dag na jou terugkeer en sê: Ek het berou; jy moet hom vergewe.
Deel
Lees LUKAS 17