LUKAS 18:1
LUKAS 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vir hulle 'n gelykenis vertel om duidelik te maak dat 'n mens altyd moet aanhou bid sonder om moedeloos te word.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:1 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe vir die dissipels 'n gelykenis vertel. Hy wou hê hulle moet verstaan dat 'n mens moet aanhou bid en nie moedeloos moet word nie.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vir hulle 'n gelykenis vertel oor hoe nodig dit is om altyd te bid en nie moed te verloor nie.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daarom het Hy vir hulle 'n gelykenis vertel dat die mense altyd moet bid en nie moedeloos word nie
Deel
Lees LUKAS 18