LUKAS 18:16
LUKAS 18:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.
LUKAS 18:16 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het die kindertjies geroep en gesê: “Laat die kinders na My toe kom en moenie hulle keer nie, want God is Koning oor mense soos hulle.
LUKAS 18:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.
LUKAS 18:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hulle egter nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom, en moet hulle nie langer verhinder nie, want die •koninkryk van God behoort aan mense soos hulle.
LUKAS 18:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Jesus het hulle na hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.