LUKAS 18:30
LUKAS 18:30 Bybel vir almal (ABA)
dan sal hy baie meer terugkry. Hy sal baie terugkry nou, in hierdie tyd. Maar daar kom 'n nuwe tyd, en dan sal hy die ewige lewe kry.”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat nie baiemaal soveel in hierdie tyd sal ontvang nie en die ewige lewe in die eeu wat kom.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
of hy ontvang in hierdie tyd al baie keer soveel terug, en in die tyd wat kom, die ewige lewe.”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat nie in hierdie tyd veel meer sal ontvang nie – én in die bedeling wat kom, die ewige lewe.”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat nie veel meer sal ontvang in hierdie huidige tyd en in die toekomstige wêreld die ewige lewe nie.
Deel
Lees LUKAS 18