LUKAS 19:10
LUKAS 19:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek, die Seun van die mens, het gekom om almal wat verlore is, te soek en te red.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek, die Seun van die Mens, het immers gekom om wat verlore is, te soek en te red.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die •Seun van die Mens het gekom om diegene wat verlore is, te soek en te verlos.”
Deel
Lees LUKAS 19