LUKAS 19:38
LUKAS 19:38 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het geskree: Prys die Man wat kom! Hy is die Koning, die Here het Hom gestuur! Daar is vrede in die hemel, God in die hoogste hemel is Koning!
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl hulle sê: Geseënd is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het gesing: “Loof die Koning, Hy wat in die Naam van die Here kom! Vrede in die hemel en eer aan God in die hoogste hemel!”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hulle het gesing: “Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning! Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het uitgeroep: “Geseënd is die Koning, Hy wat kom in die Naam van die Here! Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste! ”
Deel
Lees LUKAS 19