LUKAS 2:10
LUKAS 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Die engel het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie, want ek bring vir julle 'n goeie boodskap. Al die mense sal baie bly wees daaroor.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie. Kyk, ek bring vir julle 'n goeie boodskap wat vir die hele volk 'n bron van groot vreugde sal wees
Deel
Lees LUKAS 2