LUKAS 2:11
LUKAS 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die Verlosser – ja, die Messias, die Here – is vannag in Betlehem, die tuisdorp van Dawid, gebore!
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Vandag is julle Redder in die stad van Dawid gebore. Hy is Christus die Here.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid as Verlosser gebore, Christus die Here.
Deel
Lees LUKAS 2