LUKAS 2:13
LUKAS 2:13 Bybel vir almal (ABA)
Skielik was daar saam met die engel nog baie ander engele uit die hemel. Hulle het God geprys en gesê
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En skielik was daar saam met die engel 'n menigte van die hemelse leërskare wat God prys en sê
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skielik was daar saam met die engel 'n menigte engele uit die hemel wat God prys en sê
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skielik was daar saam met die engel 'n hemelse menigte wat God loof
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En skielik was daar saam met die engel 'n menigte van die hemelse leërskare wat God prys en sê
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:13 Die Boodskap (DB)
Skielik het daar ’n groot skare engele uit die hemel by die engel aangesluit. Daar in die oop veld het ’n koor van hemelse stemme God geprys
Deel
Lees LUKAS 2