LUKAS 2:14
LUKAS 2:14 Bybel vir almal (ABA)
Prys God in die hoogste hemel. By die mense op die aarde sal daar vrede wees, by die mense vir wie Hy lief is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!”
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Eer aan God in die hoogste, en vrede op aarde vir die mense in wie God 'n welbehae het! ”
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Eer aan God in die hoogste hemele, en vrede op aarde, in die mense welbehae.
Deel
Lees LUKAS 2