LUKAS 2:16
LUKAS 2:16 Bybel vir almal (ABA)
Die skaapwagters het haastig daarnatoe gegaan en hulle het vir Maria en Josef gekry en ook die baba wat in die krip lê.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het met haas gegaan en Maria en Josef gevind en die kindjie wat in die krip lê.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle gaan toe haastig daarheen en kry vir Maria en Josef, en die Kindjie wat in die krip lê.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het toe haastig daarheen vertrek en Maria en Josef en die Kindjie wat in die krip lê, daar aangetref.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het haastig gekom en Maria en Josef en die kindjie gevind wat in 'n krip lê.
Deel
Lees LUKAS 2