LUKAS 2:20
LUKAS 2:20 Bybel vir almal (ABA)
Die skaapwagters het teruggegaan. Hulle het God geloof en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het. Dit het alles gebeur soos die engel vir hulle vertel het.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die herders het teruggegaan en God verheerlik en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos aan hulle gesê is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skaapwagters het toe teruggegaan terwyl hulle God loof en prys oor alles wat hulle gehoor en gesien het. Dit was alles net soos dit vir hulle gesê is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die skaapwagters het teruggekeer, terwyl hulle God verheerlik en prys oor alles wat hulle gehoor en gesien het – presies soos dit aan hulle meegedeel is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die herders het teruggekeer en God verheerlik en geprys vir alles wat hulle gehoor en gesien het, soos aan hulle gesê is.
Deel
Lees LUKAS 2