LUKAS 2:30-31
LUKAS 2:30-31 Die Boodskap (DB)
want ek het nou Hom gesien vir wie U gestuur het om die wêreld te red. Almal op aarde kan Hom nou ook sien en sy redding beleef, want U het die Verlosser hier onder ons die lewenslig laat sien.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:30-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
want ek het die verlossing gesien wat U voorberei het voor die oë van alle volke
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:30-31 Bybel vir almal (ABA)
want ek het self die Redder gesien. U het Hom vir ons gestuur, en al die volke sal Hom sien.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:30-31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat my oë u heil gesien het, wat U berei het voor die oë van al die volke
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:30-31 Afrikaans 1983 (AFR83)
omdat my oë u verlossing gesien het wat U gereed gemaak het voor die oë van al die volke
Deel
Lees LUKAS 2