LUKAS 2:40
LUKAS 2:40 Bybel vir almal (ABA)
Die Kindjie het groot en sterk geword. God het vir Hom baie wysheid gegee en God was goed vir Hom.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Kindjie het gegroei en sterk geword, en Hy was vol wysheid, en die genade van God was op Hom.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Kindjie het gegroei en sterk geword , en vol wysheid, en die genade van God was met Hom.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kind het gegroei en sterk geword in gees, vervul met wysheid, en die genade van God was op hom.
Deel
Lees LUKAS 2