LUKAS 22:34
LUKAS 22:34 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir hom: “Petrus, jy sal drie maal sê jy ken nie vir My nie, jy sal dit sê voordat die haan vannag kraai.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy antwoord: Ek sê vir jou, Petrus, die haan sal vannag nie kraai voordat jy drie maal geloën het dat jy My ken nie.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy antwoord: “Petrus, Ek sê vir jou: Die haan sal vannag nie kraai voordat jy My drie maal verloën het deur te sê dat jy My nie ken nie.”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus sê: “Ek sê vir jou, Petrus, die haan sal vandag nie kraai voordat jy drie maal ontken het dat jy My ken nie. ”
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: Ek sê vir jou, Petrus, die haan sal nie vandag kraai nie, voordat jy drie maal sal ontken dat jy My ken.
Deel
Lees LUKAS 22