LUKAS 22:44
LUKAS 22:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy in 'n sware stryd kom, het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die grond val.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:44 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is deur intense angs oorval, en het nog ernstiger gebid. Sy sweet het soos druppels bloed op die grond geval.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Terwyl Hy intense angs beleef, het Jesus nog ernstiger gebid. Sy sweet het soos druppels bloed geword wat op die grond drup.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:44 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Jesus baie bang geword en Hy het baie ernstig gebid. Sy sweet het soos bloeddruppels geword en dit het op die grond gedrup.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het in doodsangs geraak en het nog ernstiger gebid. Sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.
Deel
Lees LUKAS 22