LUKAS 23:42
LUKAS 23:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder sê hy: “Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:42 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê hy vir Jesus: “Jesus, dink aan my wanneer God vir U Koning maak.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe: “Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom! ”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir Jesus: Here, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom.
Deel
Lees LUKAS 23