LUKAS 23:43
LUKAS 23:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hom geantwoord: “•Amen, Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:43 Die Boodskap (DB)
“Ek het baie goeie nuus vir jou,” het Jesus dadelik geantwoord. “Jy gaan nie meer na die doderyk toe nie. Nee, jy gaan saam met My na die paradys toe. Vandag nog sal jy jou oë daar oopmaak.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal jy saam met My in die paradys wees.”
Deel
Lees LUKAS 23