LUKAS 23:46
LUKAS 23:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het hard uitgeroep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor.” Na hierdie woorde het Hy die laaste asem uitgeblaas.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:46 Bybel vir almal (ABA)
En Jesus het hard gesê: “ Vader, Ek gee myself vir U.” Nadat Jesus dit gesê het, het Hy gesterf.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Vader, in u hande gee Ek my gees oor! En toe Hy dit gesê het, blaas Hy die laaste asem uit.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met 'n harde stem het Jesus uitgeroep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor! ” Nadat Hy dit gesê het, het Hy sy asem uitgeblaas.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Jesus met 'n groot stem uitgeroep het, sê Hy: Vader, in u hande gee Ek my Gees oor; en nadat Hy dit gesê het, het Hy die asem gegee.
Deel
Lees LUKAS 23