LUKAS 23:47
LUKAS 23:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die offisier sien wat gebeur het, het hy God geprys en gesê: “Hierdie man was werklik onskuldig.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die hoofman oor honderd sien wat gebeur het, het hy God verheerlik en gesê: Dit was sekerlik 'n regverdige man.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:47 Bybel vir almal (ABA)
Die kaptein van die Romeinse soldate het gesien wat gebeur. Hy het God geprys en gesê: “Hierdie man was regtig onskuldig.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die hoofman oor honderd sien wat daar gebeur, het hy God verheerlik en gesê: Waarlik, hierdie man was regverdig.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die centurio het gesien wat gebeur het, en God geloof en gesê: “Waarlik, hierdie man was onskuldig!”
Deel
Lees LUKAS 23